Please feel free to voice your opinion

Tuesday, July 10, 2007


The perfect anti-hijack system in South Africa.

7 comments:

Anonymous said...

Hi Gerhard,
My naam is Rochelle en ek wil jou graag ontmoet ! Laat my weet wat is jou email adres - ek beloof dit sal die moeite werd wees.......

Anonymous said...

Jinne waar is al die Oosranders ???

Anonymous said...

dag sĂȘ nou ja waars almal hmmmm skaapseun lyk my daar is n girl wat jou chop soek........ enjoy HBK

gerhard schaap said...

Hidaar Rochelle,baie dankie vir jou comment:1stens is ek nie 'n ou wat net vir n mooi lyfie aleen gaan nie,sy moet iets tussen die ore he ook want ek het al gesien soms van die mooi lyfies het net mooi lyfies en dis al.Tweedens moet sy met my kan chat en oor alles kan gesels.So kan jy dit hanteer of gaan ek my tyd mors?Ek is moeg om tyd te mors in die lewe en jy klink na n baie nice girl met jou kop reg aangeskroef maar ek wou net van die begin vir jou laat verstaan dat geen girl meer met my gaan speel nie ok.My email is gerhardschaap@clubimate.com

Anonymous said...

Wonderlik ! Uiteindelik 'n response van jou gekry !! Wel jy is gelukkig want ek is nie net 'n mooi lyfie nie maar so ook 'n stylvolle, suksesvolle girl wat baie romanties is. As daar enige tyd vir gesels is glo ek daar sal nie 'n probleem wees nie ! So sien jy kans vir my ? Ek het reeds my besonderhede vir jou aangestuur op die email adres soos aangedui. AS JY KANS SIEN VIR 'N ROOIKOP MET BAIE ENERGIE --- KONTAK MY !!!

Wimpie van der Sandt said...

o jinne gerhard oppas bra oppas! ons ken mos sulke girls, nooit wat hulle voorgee nie! hehehehe!

gerhard schaap said...

Wimseun,ek het Rochelle ontmoet en ek moet se sy is n hottie en ek is nogal bly ek het haar ontmoet,jy sal nogal jaloers word as jy haar sien boeta,sy is geen stalker of pshyco nie.