Please feel free to voice your opinion

Monday, October 15, 2007

Baie snaaks-onskuld van 'n kind

Klein seuntjie vra vir sy pa waar hy vandaan kom. Pa sê hulle het 'n klein saadjie op 'n warm plekkie gebêre, toe groei hy en toe kry hulle hom. Een dag loop die seuntjie in die tuin, tel saadjie op en sit dit onder die stoepmat in die son. Na 'n paar dae onthou hy en gaan lig die mat op. 'n Kriek spring uit en die seuntjie sê " Liefie, as ek nou nie geweet het jy is my kind nie, het ek jou wragtig doodgetrap !"

Friday, October 12, 2007

Mercedes-Benz (inspired by woman)


I would love to have one of these!!!!!!!!

How quickly the years go by


Here they are so innocent

So damn sexy

Time to do a trade in

Monday, October 1, 2007