Please feel free to voice your opinion

Thursday, June 28, 2007

Skokkende foto van kinder mishandeling in die ergste graad


Kan iemand asb die arme kind net help-hoe kan enige ouer so wreed wees om sy kind so te mishandel?

1 comment:

Omgee said...

Ek dink nie dis nodig om 'n bespoting van kindermishandeling te maak nie veral nie deur 'n grap daarvan te maak met 'n foto van 'n blou bul kamer nie. Gaan deel dit by 'n Bar en nie op die internet waar mense rerag omgee oor kinders wat mishandel word en hulle harte wat seer kry daar oor nie