Monday, June 4, 2007
Featured S.A band of the week-Mango Groove
While in her last year at school, Claire Johnston joined Mango Groove (founded in 1984 by John Leyden, who teamed up with Andy Craggs and ‘Big Voice Jack’ Lerole’). She went on to graduate with a Bachelor of Arts degree at the University of the Witwatersrand while touring with the band and quickly established herself as the face and voice of Mango Groove.
For the next two decades, they had an enormous impact on the South African music scene. At the time, popular multiracial music groups were not common in South Africa and Mango Groove was seen as a symbol of unity in a country struggling to shake itself free of apartheid.
The group had over 12 number 1 hits in South Africa and were the first and only group to remain at the top of the South African national sales charts for over a year. They received almost every South African music and video award, as well as a number of global awards.
They also performed to sell-out shows in many cities across the world, including London, Paris, Hong Kong and Sydney. Their unique blend of marabi, kwela and pop music, together with the voice and presence of Claire Johnston and the penny whistle of Mduduzi Magwaza, made them very popular.
Some of the highlights of Mango Groove’s career include:
The direct satellite link-up to the The Freddie Mercury Tribute Concert in London in 1992 to an estimated audience of a billion people.
Their performance in front of 200,000 people at a "Rock Against Racism" concert in Paris
Their performance at the Montreux Jazz Festival where they received 3 encores.
Being the only African band to be invited to perform at the "Celebrate Hong Kong ‘97" Reunification Concert where they performed alongside Wet Wet Wet, Michael Learns to Rock and All-4-One.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
6 comments:
Hello there my Baby Shoes .....
Hello Babes,
So wanneer toets ons daardie "kaart" se voordele ?
wil net se ek was op jou site! jy moet skryf swaer!
hey skaapseun ek was gou op jou blog jy moet hom bietjie update ou wel tot weer hou die blink kant bo tjorts H
Hello Gerhard
Ek glo nie jy sal my meer onthou nie. Jy het my al twee keer teruggebel as ek vir jou sms'e gestuur het. My naam is Doret, ek het in 2001 met jou gepraat. Ek weet dis ver terug, maar ek het vir jou ge-sms, dat my man doodgeskiet is en dat ek alleen met my 2 seuns was. Jy het my nog gebel en moed ingepraat.
'n Rukkie later het ek toe weer vir jou 'n sms gestuur om te se ek het weer iemand ontmoet. Toe het jy my weer gebel. Wel,ons het toe Pietersburg toe getrek en ons is weer terug. Ek het intussen 'n pragtige dogtertjie gehad. Maar ek was baie bly toe ons terug getrek het, want toe kon ek weer Radio OOSRAND luister.
Ek het nog altyd gese jy het die mooiste stem op die radio gehad, baie sexy. Ek luister nog gereeld jou program in die aande. Ek sal dit geniet as jy my kan terug e-mail. Ek het gesien wat se die mense alles van jou op Wimpie se blog. Dis nie reg nie. Almal maak foute en niemand is perfek nie. Ek het ook foute gemaak. As ek mag vra hoe oud is jy? Ek weet nie hoe kan mense ander slegse as hulle 'n mens nie ken nie. Ek skryf op jou blog, sodat die klomp nie iets van my moet se nie.
Wag vir jou mail.
Groete
Doret
Dankie vir die mooi woorde Doret.Dit maak my vreeslik seer as mense n mens net oordeel en oor die kole haal sonder om hulle feite bymekaar te kry.Ek word Desember 37 jaar oud.Dis altyd lekker om van positiewe mense te hoor en met hulle te gesels.Welkom terug in die Oos rand.My email adress is gerhardschaap@clubimate.com laat gerus van jou hoor.
Mooi bly
Gerhard
Post a Comment