Please feel free to voice your opinion

Thursday, June 14, 2007

Die afgelope week

Wat n rowwe paar dae het ek nie gehad nie.Dit was seker een van die rofste weke in n lang tyd.Dis darem vreeslik hoe die staking ons tog op een of ander manier raak.Wel n groot ligpunt is dat Oos rand Stereo nou beskikbaar is op die net en dat ons nou audiostream,wat n mylpaal vir ons.Ek is so keelvol vir mense wat jou kan veroordeel en kan slegmaak sonder om hulle feite te he.Die ergste is dat hulle nooit hulle naam sal bekendmaak nie maar die klom skynheiliges sal altyd n mond vol te se he oor jou.Maar in elke geval sal n mens nooit die skinderbekke kan stilmaak nie,so skinder maar aan en "enjoy".Ek weet wat ek weet en erken dat ek wel foute gemaak het in my lewe en wie van ons het nie?Wimpie baie dankie vir jou verdediging op jou blog,jy is n vriend duisend.Ek sien uit na die rugby die naweek en spoil julle vaders die naweek.Ek is nou nognie n pa nie en hoop dat daai geluk my eendag sal tref.

Tot later

Gerhard

5 comments:

Anonymous said...

Hi My "Baby" goed gese - ek is trots "bo-op" jou !

Anonymous said...

Hi Daar... Nog net so 2 jaar en 11 maande dan kan jy ook Vadersdag geniet !......

Anonymous said...

hi gerhard how are you

Wimpie van der Sandt said...

ja dude, ek dink nie jy weet wat kos so 'n bondeltjie vreugde nie!

Anonymous said...

Ons is meer op jou blog as jy self ? Wat gaan aan ?