Please feel free to voice your opinion

Thursday, June 21, 2007

Ek is terug-soos gewoontlik weer in die sop


Ek is so jammer dat ek my blog lanklaas opdateer het-was so n bietjie besig en soos my vorige posting beweer het was dit maar hectic in die lewe van Gerhard Schaap.Baie dankie vir die reminder dat julle meer op my blog is as ek,dit het gewerk en ek voel heavy skuldig hoor.Ek is ook baie besig met my "social responsibility" en is baie betrokke met charity.Ek hou daarvan om my medemens te help en veral waar klein kindertjies betrokke is.Hier is 'n foto saam met my mede Springs Round Table kollegas waar ons vir 'n organisasie voedsel en speelgoed oorhandig het hier in ons eie Springs.Ek hoop julle kan my vergewe dat ek die afgelope ruk nie so aktief op my blog was nie,sal opmaak daarvoor hoor.

1 comment:

Anonymous said...

Hi Babes,
Ek sien dit is regtig nie jou dag vandag nie ! Everyone "hates me no-one loves me "....
Voel beter ons is trots bo-op jou !
Me !