Please feel free to voice your opinion

Sunday, June 24, 2007

Ons gaan nie rugby praat nie of hoe?

Ai die rugby die naweek was vir my en ek ding vir alle opregte Suid Afrikaners maar n demper die naweek.Ons swak spel was die oorsaak.Ek wens die somer wil nou kom ek is nou keelvol vir die koue winter.O ja baie geluk aan my kollega Pedro Fernando wat vandag 24-06-2007 verjaar het en my ander kollega Henry Brunette wat more verjaar hy se hy is more sweet 16 ja sure boeta,tussen ons hy is more n volle 32 jaar jonk.Die naweek het ek my self entertain met dvd's nl Hannibal rising,Breach en Romancing the bride.Ek moet se dit was goeie vermaak gewees veral Romancing the bride en Breach gaan neem dit maar gerus uit as jy die movies nie op die groot skerm gesien het nie.My gunstelling video winkel is Videoland in Strubenvale Springs telno 011-362-5079 hulle diens is uitstekend en hulle het n groot verskeidenheid dvd's.More is alweer Maandag, my "nie" gunstelling dag van die week.Geniet die week en ek chat weer binnekort met julle.

Gerhard

No comments: