Gerhard hoe kry jy dit nou reg om 'n smile op my bakkies te sit en dit hierdie tyd van die dag!! Hie hie hie hie hie. Hy gaan ook seker maar net so opstaan solank die lig aan is, die minuut wat die lig afgeskakel word is hy af!! Classic dankie vir hierdie smile!! Het dit juis nou bitter nodig gehad. Geniet die res van hierdie dag wat nog oor is, moenie enige ligte af sit nie, want dan .... oeps!! Weg is hy!!
Hi Meermin,so wat is die moral of the story?Ek dink as die ligte aan is sal daar minder glipsies wees ha ha ha.Geniet jou dag en dankie dat jy altyd 'n nota maak op my blog.Soet wees hoor
Gerhard goeie môre jy is darem baie skaars, net so skaars soos goeie gebruikte tweehande hoendertande op 'n oosterse plaza veiling, gaan dit darem nog goed met jou?
4 comments:

Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.
Post a Comment