Please feel free to voice your opinion

Tuesday, July 15, 2008

Baie snaaks

3 ouens sterf in die weermag, en die Generaal moet hulle
metgeselle die nuus oordra.By die eerste huis vertel hy die soldaat
se vrou van
die ou se dood en sy huil so 'n bietjie.Die generaal wou toe weet
watse begrafnis
hulle moet reël."Wel, hy was baie lief vir hengel, so ek sal hom
maar veras en sy asse in die see gooi en hy sal gelukkig wees" sê sy
weduwee.
By die tweede huis vra die generaal dieselfde vraag aan die
vrou, en nadat sy 'n traan of twee gestort het, sê sy, "Hy was baie
lief vir jag,
so ek sal hom laat veras, en die asse in die jagveld strooi waar sy siel
lekker sal rus".
By die derde huis leer die generaal dat die laaste soldaat eintlik
'n moffie was en met 'n man getroud was. Nadat die moffie vir 'n uur
lank sy oë uitgehuil het sê hy "O hy was nie eintlik iemand wat ander
belange gehad het behalwe vir my nie. Hy was die wonderlikste minnaar. Hy was
ook baie lief vir kerrie en rissies, en ek het altyd die beste disse vir hom
voorberei, so ek dink ons moet hom veras, en ek sal weer een van my
spesiale warm disse maak en sy asse oor strooi, dan sal ek hom eet,
en dan kan hy
vir oulaas my gat weer lekker laat brand !"